1
EKSODUS 37:1-2
Afrikaans 1983
AFR83
Besaleël het die ark van doringhout gemaak: een en 'n kwart meter lank, 'n driekwart meter breed en net so hoog. Hy het dit binne en buite met suiwer goud oorgetrek en 'n goue lys rondom vasgesit.
Compare
Explore EKSODUS 37:1-2