1
EKSODUS 36:1
Afrikaans 1983
AFR83
“Besaleël, Oholiab en al die ander vakmanne vir wie die Here die vaardigheid en verstand gegee het om te weet hoe om al die werk aan die heiligdom uit te voer, moet die werk doen soos die Here beveel het.”
Compare
Explore EKSODUS 36:1
2
EKSODUS 36:3
Hulle het van Moses al die offergawes ontvang wat deur die Israeliete gebring is om die heiligdom op te rig. Die volk het elke oggend nog vrywillige offers na Moses toe gebring.
Explore EKSODUS 36:3