1
PREDIKER 3:1
Afrikaans 1983
Elke ding het sy vaste tyd, elke ding in hierdie wêreld het sy tyd
Compare
Explore PREDIKER 3:1
2
PREDIKER 3:2-3
daar is 'n tyd om gebore te word, 'n tyd om te sterwe, 'n tyd om te plant, 'n tyd om plante uit te trek, 'n tyd om 'n lewe te neem, 'n tyd om 'n lewe te red, 'n tyd om af te breek, 'n tyd om te bou
Explore PREDIKER 3:2-3
3
PREDIKER 3:4-5
'n tyd om te huil, 'n tyd om te lag, 'n tyd om te treur, 'n tyd om van blydskap te dans, 'n tyd om klippe weg te gooi, 'n tyd om hulle bymekaar te maak, 'n tyd om te omhels, 'n tyd om weg te bly van omhelsing af
Explore PREDIKER 3:4-5
4
PREDIKER 3:7-8
'n tyd om te skeur, 'n tyd om toe te werk, 'n tyd om stil te bly, 'n tyd om te praat, 'n tyd om lief te hê, 'n tyd om te haat, 'n tyd vir oorlog, 'n tyd vir vrede.
Explore PREDIKER 3:7-8
5
PREDIKER 3:6
'n tyd om aan te skaf, 'n tyd om te laat wegraak, 'n tyd om te spaar, 'n tyd om weg te gooi
Explore PREDIKER 3:6
6
PREDIKER 3:14
Ek het tot die insig gekom dat wat God doen, blywend is: jy kan daar niks byvoeg nie en jy kan daar niks van wegneem nie. God doen dit sodat die mens vir Hom ontsag sal hê.
Explore PREDIKER 3:14
7
PREDIKER 3:17
Ek het by myself gedink: God spreek reg oor regverdige en onregverdige; daar is 'n tyd vir elke saak, ook vir wat in die regspraak gebeur.
Explore PREDIKER 3:17
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos