1
Psalms 74:16
Die Boodskap
DB
U beheer lig en donker. Al die groot ligte in die hemel, die sterre en die son, het U gemaak. U hou dit in u hande. Daar is geen einde aan u krag nie.
Compare
Explore Psalms 74:16
2
Psalms 74:12
Die Here is nog altyd my God. Hy is die Een wat oor almal regeer. Daarom kan Hy mense help waar hulle ook al is.
Explore Psalms 74:12
3
Psalms 74:17
Nie eens die seisoene kan verander as U dit nie toelaat nie. U het dit ingestel.
Explore Psalms 74:17