1
Job 3:25
Die Boodskap
DB
Die dinge wat ek nog altyd voor bang was, het nou met my gebeur.
Compare
Explore Job 3:25
2
Job 3:26
Ek het nie kalmte en vrede nie. In plaas daarvan dat ek rustig voel, loop alles net verkeerd.”
Explore Job 3:26
3
Job 3:1
Toe Job uiteindelik begin praat, wou hy weet hoekom hy ooit gebore is.
Explore Job 3:1