1
Genesis 30:22
Die Boodskap
DB
God het egter ook aan Ragel gedink en haar gebede verhoor. En Ragel het verwag.
Compare
Explore Genesis 30:22
2
Genesis 30:24
Sy het hom Josef genoem. Dit beteken: “Mag die Here my nog ’n ander seun ook gee!”
Explore Genesis 30:24
3
Genesis 30:23
Sy het ’n seun gehad en gesê: “God het my skande en vernedering weggevat.”
Explore Genesis 30:23