1
Genesis 29:20
Die Boodskap
DB
So het Jakob vir Ragel gewerk. Sewe jaar lank! En dit was glad nie eens vir hom moeilik nie. Dit het soos ’n paar dae gevoel, want hy was baie lief vir Ragel.
Compare
Explore Genesis 29:20
2
Genesis 29:31
Die Here het gesien dat Jakob nie lief was vir Lea nie. Hy het Lea toe baie vrugbaar gemaak, maar Ragel was kinderloos.
Explore Genesis 29:31