1
PSALMS 95:6-7
Afrikaans 1933/1953
AFR53
Kom, laat ons aanbid en neerbuk; laat ons kniel voor die HERE wat ons gemaak het. Want Hy is onse God, en ons is die volk van sy weide en die skape van sy hand. Ag, as julle vandag maar na sy stem wou luister!
Compare
Explore PSALMS 95:6-7
2
PSALMS 95:1-2
KOM, laat ons jubel tot eer van die HERE, laat ons juig ter ere van die rots van ons heil! Laat ons sy aangesig tegemoetgaan met lof, met lofsange Hom toejuig!
Explore PSALMS 95:1-2
3
PSALMS 95:3
Want die HERE is 'n grote God, ja, 'n groot Koning bo al die gode.
Explore PSALMS 95:3
4
PSALMS 95:4
In wie se hand die diepste plekke van die aarde is, en die toppe van die berge is syne.
Explore PSALMS 95:4
Home
Bible
Plans
Videos