1
PSALMS 74:16
Afrikaans 1933/1953
AFR53
Aan U behoort die dag, aan U behoort ook die nag; Ú het hemelligte en son vasgestel.
Compare
Explore PSALMS 74:16
2
PSALMS 74:12
Nogtans is God my Koning van die voortyd af, wat verlossinge werk op die aarde.
Explore PSALMS 74:12
3
PSALMS 74:17
Ú het al die grense van die aarde bepaal; somer en winter, Ú het hulle geformeer.
Explore PSALMS 74:17
Home
Bible
Plans
Videos