1
PSALMS 40:1-2
Afrikaans 1933/1953
AFR53
VIR die musiekleier. 'n Psalm van Dawid. Ek het die HERE lank verwag, en Hy het Hom na my toe neergebuig en my hulpgeroep gehoor
Compare
Explore PSALMS 40:1-2
2
PSALMS 40:3
en Hy het my uit die kuil van vernietiging, uit die modderige slyk opgetrek en my voete op 'n rots gestel; Hy het my gange vasgemaak.
Explore PSALMS 40:3
3
PSALMS 40:4
En Hy het 'n nuwe lied in my mond gegee, 'n lofsang tot eer van onse God. Baie sal dit sien en vrees en op die HERE vertrou.
Explore PSALMS 40:4
4
PSALMS 40:8
Toe het ek gesê: Kyk, ek kom; in die boekrol is dit my voorgeskrywe.
Explore PSALMS 40:8
5
PSALMS 40:11
U geregtigheid bedek ek nie binne-in my hart nie; van u trou en u heil spreek ek; u goedertierenheid en u trou verberg ek nie vir die groot vergadering nie.
Explore PSALMS 40:11
Home
Bible
Plans
Videos