1
PSALMS 3:3
Afrikaans 1933/1953
AFR53
Baie sê van my: Daar is geen heil vir hom by God nie. Sela.
Compare
Explore PSALMS 3:3
2
PSALMS 3:4-5
Maar U, HERE, is 'n skild wat my beskut, my eer en die Een wat my hoof ophef. Luid roep ek die HERE aan, en Hy verhoor my van sy heilige berg. Sela.
Explore PSALMS 3:4-5
3
PSALMS 3:8
Staan op, HERE; verlos my, my God! Want U het al my vyande op die kakebeen geslaan; U het die tande van die goddelose stukkend gebreek.
Explore PSALMS 3:8
4
PSALMS 3:6
Ek het gaan lê en aan die slaap mag raak; ek het wakker geword, want die HERE ondersteun my.
Explore PSALMS 3:6