1
PSALMS 146:5
Afrikaans 1933/1953
Welgeluksalig is hy wat die God van Jakob het as sy hulp, wie se hoop is op die HERE sy God
Compare
Explore PSALMS 146:5
2
PSALMS 146:3
Vertrou nie op prinse, op die mensekind, by wie geen heil is nie.
Explore PSALMS 146:3
3
PSALMS 146:7-8
wat aan die verdruktes reg doen, wat aan die hongeriges brood gee. Die HERE maak die gevangenes los. Die HERE open die oë van die blindes; die HERE rig die wat geboë is, op; die HERE het die regverdiges lief.
Explore PSALMS 146:7-8
4
PSALMS 146:6
wat hemel en aarde gemaak het, die see en alles wat daarin is; wat trou bly tot in ewigheid
Explore PSALMS 146:6
5
PSALMS 146:9
Die HERE behoed die vreemdelinge; Hy rig wees en weduwee weer op; maar die weg van die goddelose maak Hy krom.
Explore PSALMS 146:9
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos