1
PSALMS 138:7
Afrikaans 1933/1953
As ek te midde van benoudheid wandel, behou U my in die lewe; U steek u hand uit teen die toorn van my vyande, en u regterhand verlos my.
Compare
Explore PSALMS 138:7
2
PSALMS 138:3
Die dag toe ek geroep het, het U my verhoor, my moedig gemaak met krag in my siel.
Explore PSALMS 138:3
3
PSALMS 138:1
'N PSALM van Dawid. Ek sal U loof met my hele hart; in die teenwoordigheid van die gode sal ek psalmsing tot u eer.
Explore PSALMS 138:1
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos