1
PSALMS 116:1-2
Afrikaans 1933/1953
AFR53
EK het lief, want die HERE hoor my stem, my smekinge, want Hy het sy oor tot my geneig; daarom sal ek Hom in my dae aanroep.
Compare
Explore PSALMS 116:1-2
2
PSALMS 116:5
Die HERE is genadig en regverdig, en onse God is 'n ontfermer.
Explore PSALMS 116:5
3
PSALMS 116:15
Kosbaar is in die oë van die HERE die dood van sy gunsgenote.
Explore PSALMS 116:15
4
PSALMS 116:8-9
Want U het my siel gered van die dood, my oog van trane, my voet van struikeling. Ek sal wandel voor die aangesig van die HERE in die lande van die lewendes.
Explore PSALMS 116:8-9
Home
Bible
Plans
Videos