1
JEREMIA 2:13
Afrikaans 1933/1953
AFR53
Want my volk het twee verkeerde dinge gedoen: My, die fontein van lewende water, het hulle verlaat om vir hulle reënbakke uit te kap, gebarste reënbakke wat geen water hou nie.
Compare
Explore JEREMIA 2:13
2
JEREMIA 2:19
Jou eie boosheid sal jou tugtig, en jou afkerighede sal jou straf; weet dan en sien dat dit verkeerd en bitter is dat jy die HERE jou God verlaat het, en dat my vrees nie by jou is nie, spreek die Here, die HERE van die leërskare.
Explore JEREMIA 2:19
3
JEREMIA 2:11
of 'n nasie sy gode verruil — wat nie eers gode is nie. Maar my volk het sy heerlikheid verruil vir wat geen voordeel bring nie.
Explore JEREMIA 2:11
Home
Bible
Plans
Videos