1
JESAJA 27:1
Afrikaans 1933/1953
AFR53
IN dié dag sal die HERE met sy harde en groot en sterk swaard besoeking doen oor die Leviátan, die vinnige slang, en oor die Leviátan, die kronkelende slang; en Hy sal die draak doodmaak wat in die groot water is.
Compare
Explore JESAJA 27:1
2
JESAJA 27:6
In die dae wat kom, sal Jakob wortel skiet, Israel sal bloei en uitbot, sodat hulle die wêreld vol vrugte sal maak.
Explore JESAJA 27:6
Home
Bible
Plans
Videos