1
II KONINGS 19:19
Afrikaans 1933/1953
AFR53
Verlos ons dan nou tog uit sy hand, HERE onse God, dat al die koninkryke van die aarde kan weet dat U, HERE, alleen God is.
Compare
Explore II KONINGS 19:19
2
II KONINGS 19:15
En Hiskía het voor die aangesig van die HERE gebid en gesê: HERE, God van Israel, wat op die gérubs troon, U alleen is die God van al die koninkryke van die aarde, Ú het die hemel en die aarde gemaak!
Explore II KONINGS 19:15