1
II KONINGS 18:5
Afrikaans 1933/1953
AFR53
Hy het op die HERE, die God van Israel, vertrou, sodat onder al die konings van Juda ná hom en die wat voor hom gewees het, niemand soos hy was nie.
Compare
Explore II KONINGS 18:5
2
II KONINGS 18:6
Ja, hy het die HERE aangehang sonder om van Hom af te wyk en sy gebooie onderhou wat die HERE Moses beveel het.
Explore II KONINGS 18:6
3
II KONINGS 18:7
En die HERE was met hom; waar hy ook heen uittrek, was hy voorspoedig; en hy het in opstand gekom teen die koning van Assirië en hom nie gedien nie.
Explore II KONINGS 18:7