1
Yoganan 5:24
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Dit is ’n tydlose waarheid wat Ek vir julle sê: wie ook al My boodskap hoor, luister en doen en Hom vertrou wat My gestuur het, het die ewige lewe en kom nie in die veroordeling nie, maar het oorgegaan uit die dood in die lewe.
Compare
Explore Yoganan 5:24
2
Yoganan 5:6
Yeshua het hom gesien lê en Hy het geweet dat hy al ’n lang tyd so is. Hy vra vir hom: “Wil jy gesond word?”
Explore Yoganan 5:6
3
Yoganan 5:39-40
Ondersoek die Skrifte, want in húlle het julle ’n versekerde verwagting dat julle die ewige lewe het en hulle getuig van My, tog wil julle nie na My toe kom om die ewige lewe te kry nie.
Explore Yoganan 5:39-40
4
Yoganan 5:8-9
Yeshua sê vir hom: “Staan op, tel jou bedmat op en loop.” Dadelik het die man gesond geword en sy bedmat opgetel en geloop en daardie dag was Shabbat.
Explore Yoganan 5:8-9
5
Yoganan 5:19
Yeshua antwoord en sê vir hulle: “Dit is ’n tydlose waarheid wat Ek vir julle sê: die Seun kan niks uit Sy eie wil doen nie behalwe wat Hy die Vader sien doen, want die dinge wat die Vader doen, dit doen die Seun ook, net soos Hy
Explore Yoganan 5:19
Home
Bible
Plans
Videos