1
Psalms Psalm 40:1-2
Contemporary Afrikaans Bible 2023
CAB23
Ek het geduldig op die HERE gewag; en hy het na my neergebuig en my geroep gehoor. Hy het my ook uit 'n afgryslike kuil, uit die modderige klei laat optrek en my voete op 'n rots gestel en my weë bevestig.
Compare
Explore Psalms Psalm 40:1-2
2
Psalms Psalm 40:3
En Hy het 'n nuwe lied in my mond gelê, lof tot eer van onse God; baie sal dit sien en vrees en op die HERE vertrou.
Explore Psalms Psalm 40:3
3
Psalms Psalm 40:4
Welgeluksalig is die man wat die HERE vertrou en die hoogmoediges nie ag nie en nie die wat afwyk tot leuens nie.
Explore Psalms Psalm 40:4
4
Psalms Psalm 40:8
Ek het 'n welbehae om u wil te doen, o my God; ja, u wet is binne-in my hart.
Explore Psalms Psalm 40:8
5
Psalms Psalm 40:11
Weer u barmhartighede nie van my af nie, o HERE; laat u goedertierenheid en u trou my gedurigdeur bewaar.
Explore Psalms Psalm 40:11