Psalms 40:1-2
Psalms 40:1-2 CAB23
(Aan die musiekleier, 'n Psalm van Dawid.) Ek het geduldig op die HERE gewag; en hy het na my neergebuig en my geroep gehoor. Hy het my ook uit 'n afgryslike kuil, uit die modderige klei laat optrek en my voete op 'n rots gestel en my weë bevestig.







