1
Matteus 25:40
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Maar die Koning sal vir hulle sê, ‘•Amen, Ek sê vir julle: Wat julle ook al vir een van hierdie geringste broers van My gedoen het, het julle vir My gedoen.’
Compare
Explore Matteus 25:40
2
Matteus 25:21
Die eienaar het vir hom gesê, ‘Mooi so, goeie en getroue slaaf, oor min was jy getrou, oor baie sal ek jou aanstel. Deel in jou eienaar se vreugde!’
Explore Matteus 25:21
3
Matteus 25:29
Want aan elkeen wat het, sal gegee word, en hy sal oorvloed hê; maar wie nie het nie, van hom sal ook wat hy het, weggeneem word.
Explore Matteus 25:29
4
Matteus 25:13
Wees dan waaksaam, omdat julle die dag en die uur nie ken nie.”
Explore Matteus 25:13
5
Matteus 25:35
Want Ek was honger, en julle het vir My iets te ete gegee; Ek was dors, en julle het vir My iets te drinke gegee; Ek was 'n •vreemdeling, en julle het My as 'n gas verwelkom
Explore Matteus 25:35
6
Matteus 25:23
Sy eienaar het vir hom gesê, ‘Mooi so, goeie en getroue slaaf, oor min was jy getrou, oor baie sal ek jou aanstel. Deel in jou eienaar se vreugde!’
Explore Matteus 25:23
7
Matteus 25:36
Ek was nakend, en julle het My geklee; Ek was siek, en julle het My versorg; Ek was in die tronk, en julle het My besoek.’
Explore Matteus 25:36
Home
Bible
Plans
Videos