1
Psalms 66:18
Bybel vir almal
As ek my sonde weggesteek het, dan sou die Here nie gedoen het wat ek gevra het nie.
Compare
Explore Psalms 66:18
2
Psalms 66:20
Nou prys ek vir God. Hy het geluister na my gebed, Hy het gedoen wat Hy belowe het.
Explore Psalms 66:20
3
Psalms 66:3
Julle moet vir God sê: Die dinge wat U doen, laat ons bang word. U is baie sterk, u vyande gaan lê voor U.
Explore Psalms 66:3
4
Psalms 66:1-2
Vir die leier van die koor: 'n Lied, 'n psalm. Al die mense op die aarde, julle moet skree en God prys. Julle moet sing oor die Naam van die Koning, julle moet die Koning prys.
Explore Psalms 66:1-2
5
Psalms 66:10
Ja, o God, U het ons getoets soos 'n mens silwer in 'n vuur smelt om dit te toets.
Explore Psalms 66:10
6
Psalms 66:16
Julle wat vir God dien, julle moet kom luister. Ek wil vertel wat Hy vir my gedoen het.
Explore Psalms 66:16
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos