Psalms 66:1-2
Psalms 66:1-2 ABA
Vir die leier van die koor: 'n Lied, 'n psalm. Al die mense op die aarde, julle moet skree en God prys. Julle moet sing oor die Naam van die Koning, julle moet die Koning prys.