want ons was gevangenes daar,
en die mense wat vir ons gevang het,
het vir ons gevra om 'n lied te sing.
Die mense wat vir ons verdruk het,
het vir ons gesê dat ons vrolik moet wees
en 'n lied oor Sion moet sing.
Maar ons kon nie die lied van die Here
in 'n vreemde land sing nie.