Psalms 137:3-4
Psalms 137:3-4 ABA
want ons was gevangenes daar, en die mense wat vir ons gevang het, het vir ons gevra om 'n lied te sing. Die mense wat vir ons verdruk het, het vir ons gesê dat ons vrolik moet wees en 'n lied oor Sion moet sing. Maar ons kon nie die lied van die Here in 'n vreemde land sing nie.





