1
Spreuke 23:24
Bybel vir almal
'n Pa voel baie gelukkig en bly as hy 'n seun het wat reg lewe en wat wysheid het.
Compare
Explore Spreuke 23:24
2
Spreuke 23:4
Jy moenie aanhou werk net om ryk te word nie, jy moet verstandig wees en nie net ryk wil word nie.
Explore Spreuke 23:4
3
Spreuke 23:18
want dan sal dit met jou goed gaan in die tyd wat later kom en jy sal kan aanhou lewe.
Explore Spreuke 23:18
4
Spreuke 23:17
Jy moenie soos die sondaars wil wees nie, jy moet aanhou om die Here te respekteer en te dien
Explore Spreuke 23:17
5
Spreuke 23:13
Jy moenie bang wees om vir 'n kind te leer nie, want as jy hom straf, dan sal hy reg grootword en nie sterf nie.
Explore Spreuke 23:13
6
Spreuke 23:12
Jy moet goed verstaan wat ek vir jou wil leer, jy moet luister na wat ek vir jou sê
Explore Spreuke 23:12
7
Spreuke 23:5
Rykdom kan baie gou verdwyn, want dit kry vlerke en dit vlieg weg soos 'n arend.
Explore Spreuke 23:5
8
Spreuke 23:22
Jy moet luister na jou ouers, ook wanneer hulle oud is, jy moenie dink hulle is dan nie meer belangrik nie.
Explore Spreuke 23:22
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos