1
Spreuke 19:21
Bybel vir almal
'n Mens kan baie planne hê, maar dit wat die Here besluit, sal gebeur.
Compare
Explore Spreuke 19:21
2
Spreuke 19:17
Wanneer iemand goed is vir 'n arm mens, dan is dit dieselfde soos om vir die Here geld te leen. Die Here sal alles aan hom terugbetaal.
Explore Spreuke 19:17
3
Spreuke 19:11
'n Verstandige mens word nie gou kwaad nie, hy hou daarvan om nie iemand anders se foute te sien nie.
Explore Spreuke 19:11
4
Spreuke 19:20
As jy luister na wat mense vir jou sê en as jy leer van hulle, dan sal jy later self wysheid hê.
Explore Spreuke 19:20
5
Spreuke 19:23
Iemand wat die Here respekteer en Hom dien, sal aanhou lewe, hy sal genoeg eet en lekker slaap. Niks wat sleg is, sal met hom gebeur nie.
Explore Spreuke 19:23
6
Spreuke 19:8
Iemand wat wil leer om verstandig te wees, is lief vir sy lewe, dit gaan goed met iemand wat verstandig bly.
Explore Spreuke 19:8
7
Spreuke 19:18
Jy moet jou kind reg grootmaak, want dan sal hy reg lewe, jy moenie hom laat sterf omdat jy nie gedoen het wat jy moes doen nie.
Explore Spreuke 19:18
8
Spreuke 19:9
'n Vals getuie sal sy straf kry, iemand wat lieg, sal sterf.
Explore Spreuke 19:9
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos