1
1 Korintiërs 3:16
Bybel vir almal
Julle moet onthou dat julle die tempel van God is en dat die Gees van God in julle woon.
Compare
Explore 1 Korintiërs 3:16
2
1 Korintiërs 3:11
Niemand kan 'n ander fondament bou nie, want daar is klaar 'n fondament. Hierdie fondament is Jesus Christus.
Explore 1 Korintiërs 3:11
3
1 Korintiërs 3:7
Die persoon wat plant en die persoon wat natgooi, is nie belangrik nie. Die Persoon wat laat groei, is belangrik, en dit is God.
Explore 1 Korintiërs 3:7
4
1 Korintiërs 3:9
Ons werk almal saam vir God. En julle is soos 'n stuk grond waar God besig is om te werk. Julle is 'n gebou van God.
Explore 1 Korintiërs 3:9
5
1 Korintiërs 3:13
Wanneer die Here kom, dan sal almal kan sien waarmee elkeen gebou het, want op daardie dag sal daar ook vuur kom. Die vuur sal elkeen se bouwerk toets om te kyk of hy goed gebou het.
Explore 1 Korintiërs 3:13
6
1 Korintiërs 3:8
Die persoon wat plant, doen nie belangriker werk as die persoon wat natgooi nie. God sal elkeen beloon vir die werk wat hy gedoen het.
Explore 1 Korintiërs 3:8
7
1 Korintiërs 3:18
Julle moenie julleself bedrieg nie. Een van julle dink miskien hy is slim in hierdie wêreld, maar hy sal eers regtig slim wees wanneer hy weet hy is dom by God.
Explore 1 Korintiërs 3:18
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos