1
JOSUA 8:1
Nuwe Lewende Vertaling
NLV
Die HERE het toe vir Josua gesê: “Moenie bang wees nie. Moenie moedeloos word nie. Vat al jou manskappe en gaan veg teen Ai. Ek gee die koning van Ai, sy volk en sy stad en sy land in jou mag.
Compare
Explore JOSUA 8:1
Home
Bible
Plans
Videos