1
JESAJA 39:8
Nuwe Lewende Vertaling
Toe het Hiskia vir Jesaja gesê: “Hierdie boodskap wat jy vir my van die HERE af gebring het, is goed.” Want intussen het Hiskia by homself gedink: “Ten minste sal daar vrede en voorspoed in mý tyd wees!”
Compare
Explore JESAJA 39:8
2
JESAJA 39:6
‘Die tyd kom dat alles wat jy het, al die skatte wat jou voorouers opgegaar het, na Babel weggedra sal word. Niks sal daarvan oorbly nie,’ sê die HERE.
Explore JESAJA 39:6
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos