1
JESAJA 27:1
Nuwe Lewende Vertaling
NLV
Daardie dag sal die HERE met sy groot, skerp swaard die Leviatan straf. Die Leviatan, kronkelende draak van die see, sal Hy doodmaak.
Compare
Explore JESAJA 27:1
2
JESAJA 27:6
Die tyd kom dat my volk sal wortelskiet. Israel sal bot en blom en die hele aarde met vrugte vul.
Explore JESAJA 27:6