1
HANDELINGE 22:16
Nuwe Lewende Vertaling
NLV
En nou, waarom nog wag? Staan op, laat jou doop en jou sondes afwas. Jy het mos sy Naam aangeroep.’
Compare
Explore HANDELINGE 22:16
2
HANDELINGE 22:14
“Toe sê hy: ‘Die God van ons voorvaders het jou uitgekies om sy wil te ken, en om die Regverdige te sien en Hom te hoor praat.
Explore HANDELINGE 22:14
3
HANDELINGE 22:15
Jy sal inderdaad vir alle mense sy getuie wees van wat jy gesien en gehoor het.
Explore HANDELINGE 22:15
Home
Bible
Plans
Videos