1
HANDELINGE 21:13
Nuwe Lewende Vertaling
NLV
Sy reaksie was egter: “Waarom wil julle my hart sag maak met julle huilery? Julle weet mos ek is bereid om ter wille van die Naam van die Here Jesus nie net in Jerusalem gevange geneem te word nie, maar selfs ook te sterf.”
Compare
Explore HANDELINGE 21:13
Home
Bible
Plans
Videos