YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Vers-van-die-dag

24 September 2025

JAKOBUS 3:13 - Is daar 'n wyse en verstandige mens onder julle? Dan moet hy dit toon deur sy goeie gedrag en deur dade wat van nederigheid en wysheid getuig.
Deel
JAKOBUS 3:13 - Is daar 'n wyse en verstandige mens onder julle? Dan moet hy dit toon deur sy goeie gedrag en deur dade wat van nederigheid en wysheid getuig.
Deel
JAKOBUS 3:13 - Is daar 'n wyse en verstandige mens onder julle? Dan moet hy dit toon deur sy goeie gedrag en deur dade wat van nederigheid en wysheid getuig.
Deel
VolgendeVolgende
Is daar 'n wyse en verstandige mens onder julle? Dan moet hy dit toon deur sy goeie gedrag en deur dade wat van nederigheid en wysheid getuig.

JAKOBUS 3:13 (AFR83)

Lees JAKOBUS 3:13
Teken In

Leesplanne

Begin 'n daaglikse oordenking, verwant aan vandag se Bybelvers

Ondenkbare Verlossing: God Se Teenwoordigheid In Miskraam En Onvrugbaarheid

Ondenkbare Verlossing: God Se Teenwoordigheid In Miskraam En Onvrugbaarheid

8 dae

Jakobus

Jakobus

18 Dae

Jakobus

Jakobus

27 Dag

Hierdie Week se Bybelverse

23 September 2025

Deur Hom het ons almal, Jode en nie-Jode, deur die een Gees vrye toegang tot die Vader.

EFESIËRS 2:18 (AFR83)

Vers-van-die-dag — 23 September 2025 — beeld 0

22 September 2025

“ ‘As U iets kan doen,’ sê jy,” antwoord Jesus. “Vir die een wat glo, kan alles.”

MARKUS 9:23 (AFR83)

Vers-van-die-dag — 22 September 2025 — beeld 1

21 September 2025

“Wie in die kleinste dinge betroubaar is, is ook in die groot dinge betroubaar; en wie in die kleinste dinge oneerlik is, is ook in groot dinge oneerlik.

LUKAS 16:10 (AFR83)

Vers-van-die-dag — 21 September 2025 — beeld 2

20 September 2025

Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was

FILIPPENSE 2:5 (AFR83)

Vers-van-die-dag — 20 September 2025 — beeld 3

19 September 2025

Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en

MATTEUS 28:19 (AFR83)

Vers-van-die-dag — 19 September 2025 — beeld 4

18 September 2025

Dit maak nie saak of iemand Jood of Griek, slaaf of vry, man of vrou is nie: in Christus Jesus is julle almal één.

GALASIËRS 3:28 (AFR83)

Vers-van-die-dag — 18 September 2025 — beeld 5
Laai die Bybeltoep af

Kry 'n gratis Bybel vir jou foon en tablet.

Laai die Bybeltoep nou af
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's