YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MARKUS 9:23

MARKUS 9:23 Bybel vir almal (ABA)

Jesus het vir hom gevra: “Hoekom sê jy ‘As U kan?’ Iemand wat glo, kan enige iets doen.”

Deel
Lees MARKUS 9

MARKUS 9:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En Jesus sê vir hom: Wat dit betref — as jy kan glo, alle dinge is moontlik vir die een wat glo.

Deel
Lees MARKUS 9

MARKUS 9:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

“ ‘As U iets kan doen,’ sê jy,” antwoord Jesus. “Vir die een wat glo, kan alles.”

Deel
Lees MARKUS 9

MARKUS 9:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Jesus vra hom toe: “ ‘As U kan?’ Alle dinge is moontlik vir iemand wat glo. ”

Deel
Lees MARKUS 9

MARKUS 9:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Jesus sê vir hom: As jy kan glo, alle dinge is moontlik vir hom wat glo.

Deel
Lees MARKUS 9

MARKUS 9:23 Die Boodskap (DB)

As U ons enigsins kan help, smeek ek U, sien ons verdriet raak en help ons, asseblief!” Jesus reageer toe: “Sê jy: ‘As Ek kan’? Wel, as ’n mens vertrou, is enigiets moontlik.”

Deel
Lees MARKUS 9

MARKUS 9:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“As Ek kan, sê jy,” het Jesus hom geantwoord. “As ’n mens glo, is álles moontlik!”

Deel
Lees MARKUS 9

MARKUS 9:23

MARKUS 9:23 AFR83MARKUS 9:23 AFR83MARKUS 9:23 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's