EFESIËRS 2:18
EFESIËRS 2:18 Bybel vir almal (ABA)
Ja, Christus het gesterf, en nou kan ons almal, Jode en heidene, kom by God die Vader, want ons almal het die Heilige Gees gekry, en daar is net een Heilige Gees.
Deel
Lees EFESIËRS 2EFESIËRS 2:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
want deur Hom het ons albei die toegang deur een Gees tot die Vader.
Deel
Lees EFESIËRS 2EFESIËRS 2:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Deur Hom het ons almal, Jode en nie-Jode, deur die een Gees vrye toegang tot die Vader.
Deel
Lees EFESIËRS 2