Ondenkbare Verlossing: God Se Teenwoordigheid In Miskraam En Onvrugbaarheid

Ondenkbare Verlossing: God Se Teenwoordigheid In Miskraam En Onvrugbaarheid

8 Dae

Ervaar jy die pyn en hartseer van swangerskapverlies? Kom ons stap deur die vele emosies, vra die moeilike vrae en soek Bybelse antwoorde. God se ondenkbare verlossing is nie net moontlik in die donkerste oomblikke nie, maar dan ook baie duidelik en verrassend.

Ons wil graag vir Erin Greneaux bedank vir haar boek "Inconceivable Redemption: God's Presence in Miscarriage and Infertility" vir die voorsiening van hierdie leesplan. Besoek gerus: http://www.greneauxgardens.com
Oor Die Uitgewer