Leesplan inligting

Die Groot AvontuurVoorbeeld

The Great Adventure

DAG 13 VAN 15

Soms is ons baie aan die brand vir God. Ons bid aanhoudend, ons dien voluit en is passievol daaroor om mense te help om Christus te leer ken. Daar is egter ook tye wanneer jy niks omgee nie en nie lus is om God daadwerklik te volg nie. Wat doen jy as jy nie passievol is nie? Kyk 'n bietjie na hierdie gedig. 








Uitdaging: Vra God om jou te help om onverskilligheid te oorkom. 


Dag 12Dag 14

Aangaande hierdie leesplan

The Great Adventure

Hoe sou dit wees om as 'n volgeling van Jesus, nie 'n geestelike kontrolelys hoef af te merk nie, maar eerder op 'n avontuur te gaan? Hierdie 15-dag leesplan kan ons op die groot avontuur lei om God te leer ken. Gebaseer...

More

Baie dankie aan Life.Church wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.life.church/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid