40 Dae van Vas

47 Dae

Die Vastydperk is altyd 'n tyd om ons aandag te draai na alles wat deur Christus vir ons aan die kruis gedoen is. Jaar na jaar kan gemediteer word oor hierdie uitsonderlike geskenk en ons steeds in verwondering laat. Deur hierdie leesplan sal jy deur die Evangelies se weergawes stap in kronologiese orde en die voetspore van Jesus volg deur die laaste week van Sy aardse bediening. Hierdie Leesplan is 47 dae lank, maar die sewe Sondae is dae van rus volgens tradisie.

Uitgewer

Ons wil graag Journey Church bedank wat die 40 Dae Vastydperk leesplan voorsien het. Vir meer inligting aangaande Journey Church, besoek asseblief: http://www.lifeisajourney.org

Oor Die Uitgewer

Meer as 250000 voltooi