Ek Voel Onbekwaam

5 Dae
Voel jy onbekwaam vir dit wat God jou vra om te doen? Is dit iets buite jou talente, vermoëns of vaardighede? In hierdie 5-dag leesplan deel Pete Briscoe hoe aardse beperkings nooit verhinder wat God deur ons wil bereik nie. Ons kan vertrou dat as God ons geroep het — Hy ons sal toerus.
Ons wil graag vir Pete Briscoe bedank wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek asseblief:
https://www.petebriscoe.org/
Verwante Leesplanne

Genoeg: Om Die Leuens Wat Jou Selfvertroue Steel Stil Te Maak

Sewe Sleutels tot Emosionele Heelheid

Hernu Jou Denke: Detoks Jou Gedagtes

My Saligmaker Leef

Wanneer Jy Skaam en Vernederd Voel

Leer Ken God op 'n Nuwe Manier

Geskenke van God

Ek volg Jesus

Gebede uit ’n Vrou se Hart
