Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Oorkom Versoekings — Lesse Uit Jesus se Lewe

4 Dae
Versoekings is oral om ons. Misleiding kom op die mees subtiele maniere na ons toe. Hoe kan ons dit oorkom? Watter hulpmiddels gee die Bybel vir ons om waaksaam teenoor die bose te wees? In hierdie vier-dag leesplan gaan ons na die drie versoekings van Jesus Christus kyk, hoe Hy hulle oorwin het en hoe ons van hierdie beginsels in ons lewens kan toepas.
Ons wil graag vir Kethose Jacob Cheriyan, Spreker & Afrigter RZIM Indië en RZIM Indië bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://rzimindia.in/
Verwante Leesplanne

Wees 'n betroubare persoon

'n Lewe saam met Jesus

Die Opgestane Redder en Sy Kerk

Beweeg Verby Die Raaiwerk: Leer God se Wil Ken

Vrydag. Saterdag. Sondag!

Jy Kan God in Alle Omstandighede Vertrou

Dit is afgehandel!

Mediteer & Perkoleer: Laat God se Woord jou Leefstyl Vorm

Markus 1-8: InSync met God se Woord
