Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Hoop Is

14 Dae
Ons wil almal glo dat iets beter voorlê. En God weet ons het meer as bloot geskenke onder die boom nodig om vreugde te vind. Wat ons nodig het, is hoop. Hierdie leesplan, wat deur NewSpring Church geskep is, sal jou help om die krag van hoop te ontdek, asook hoe dit ons siening van alles in ons lewens verander.
Baie dankie aan NewSpring Church wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: www.newspring.cc
Verwante Leesplanne

God Met Ons

In Liefde Gegrond: Om die Christelike Lewe Voluit te Leef

Die Nastrewe

Die Krag van Hoop: Sewe Dae om op die Here te Hoop

Vrede op Aarde: 'n 5-dag Advent Toewyding

Ons Daaglikse Brood 15-dae Uitgawe

Ons Daaglikse Reis: 'n 30-dae Stap Saam Met Jesus

Herstel na Paasfees: 'n Leesplan om predikers te help rus

Die Invloed Van die Heilige Skrif
