Oswald Chambers: Hoop - ‘n Heilige Belofte

30 Dae

Hoop: ‘n Heilige Belofte, is ‘n inspirerende skatkis van aanhalings uit die werke van Oswald Chambers, die wêreld se mees geliefde oordenkingskrywer en outeur van "My Utmost for His Highest". Chambers sal jou inspireer en uitdaag met sy eenvoudige en direkte Bybelse wysheid.

Uitgewer

Ons wil graag vir Discovery House Publishers bedank vir die voorsiening van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.utmost.org

Oor Die Uitgewer

Meer as 10000 voltooi