
Hoop
3 Dae
HOOP Kom ons kyk na 'n paar Bybelverse oor hoop. God wil mos hê dat jy vrede ervaar, vreesloos, vol geloof, hoop en liefde is, né? Hy wil nie hê dat jy angstig en vol kwade gevoelens moet wees nie. Skrifgedeeltes oor hoop leer jou hoe om 'n meer vergewensgesinde mens te wees. Wysheid kom as jy nadink oor God se Woord.
Uitgewer
Ons wil graag vir "MemLok, the Bible Memory System," bedank vir die voorsiening van die struktuur vir hierdie plan. Vir meer inligting aangaande MemLok, besoek: http://www.MemLok.com
Oor Die Uitgewer