Leesplan inligting

WoedeVoorbeeld

Anger

DAG 1 VAN 5

Woede gebeur met die beste van ons! Jou reaksie op woede is gebaseer op jou vertroue in God en in die oordenking van sy Woord. Oorweeg om die Leesplan oor vertroue saam met die onderwerp oor woede te lees. As jy die volgende verse memoriseer, kan dit jou help om toepaslik op woede te reageer. Verander jou lewe met die memorisering van teksverse. Vir 'n omvattende stelsel vir die memorisering van verse, besoek http://www.MemLok.com
Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Anger

Woede gebeur met die beste van ons! Jou reaksie op woede is gebaseer op jou vertroue in God en in die oordenking van sy Woord. Oorweeg om die Leesplan oor vertroue saam met die onderwerp oor woede te lees. As jy die volg...

More

Baie dankie aan "MemLok, the Bible Memory System," vir die voorsiening van die struktuur vir hierdie leesplan. Vir meer inligting aangaande MemLok, besoek: http://www.MemLok.com

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid