Wandel deur JohannesVoorbeeld

Voor jy begin lees:
Vra die Heilige Gees om die Woord vir jou lewend te maak en Jesus aan jou te openbaar.
Wat sien ons in vandag se stuk:
Die genesing van die man wat blind gebore is.
Terwyl jy hoofstuk 9 lees, maak jou eie notas en luister wat die Heilige Gees vir jou sê.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Werk elke dag deur verskillende hoofstukke en verse om Jesus persoonlik te ontmoet. Johannes is 'n wonderlike boek vir elke kind van God, maak nie saak of jy gister tot wedergeboorte gekom het en of jy al vir 70 jaar die Here dien nie, daar is elke dag iets nuuts wat ons van Jesus kan ontdek. Geniet die avontuur saam met Johannes.
More
Ons wil graag Lig & Lewe Sentrum bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.ligenlewe.com
Verwante Leesplanne

Follow, Fellowship, Fish

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 2)

Kersfees in Psalm 16: Volmaakte Vreugde

Ons wag op 'n redder

’n Kersfees Saam met Jesus

Onbeperkte Liefde

Bible Basics: Om God te ken

Advent: Hy Spreek Sy Vrede Oor Sy Mense Uit

Die geboorte van Christus en gesinslewe
