Wandel deur JohannesVoorbeeld

Voor jy begin lees:
Vra die Heilige Gees om die Woord vir jou lewend te maak en Jesus aan jou te openbaar.
Wat sien ons in vandag se stuk:
Refleksiedag: lees weer Johannes 20:30-31 en Johannes 1:1-18.
Terwyl jy hierdie gedeeltes weer lees, maak jou eie notas en luister wat die Heilige Gees vir jou sê.
Aangaande hierdie leesplan

Werk elke dag deur verskillende hoofstukke en verse om Jesus persoonlik te ontmoet. Johannes is 'n wonderlike boek vir elke kind van God, maak nie saak of jy gister tot wedergeboorte gekom het en of jy al vir 70 jaar die Here dien nie, daar is elke dag iets nuuts wat ons van Jesus kan ontdek. Geniet die avontuur saam met Johannes.
More
Ons wil graag Lig & Lewe Sentrum bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.ligenlewe.com
Verwante Leesplanne

Advent: Hy Spreek Sy Vrede Oor Sy Mense Uit

Kersfees in Psalm 16: Volmaakte Vreugde

Ek volg Jesus

Ons wag op 'n redder

Geroep deur God

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 3)

Bible Basics: Om God te ken

Onbeperkte Liefde

Follow, Fellowship, Fish
