Wandel deur JohannesVoorbeeld

Voor jy begin lees:
Vra die Heilige Gees om die Woord vir jou lewend te maak en Jesus aan jou te openbaar.
Wat sien ons in vandag se stuk:
Komplot om Jesus dood te maak.
Terwyl jy die tweede helfte van hoofstuk 11 lees, maak jou eie notas en luister wat die Heilige Gees vir jou sê.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Werk elke dag deur verskillende hoofstukke en verse om Jesus persoonlik te ontmoet. Johannes is 'n wonderlike boek vir elke kind van God, maak nie saak of jy gister tot wedergeboorte gekom het en of jy al vir 70 jaar die Here dien nie, daar is elke dag iets nuuts wat ons van Jesus kan ontdek. Geniet die avontuur saam met Johannes.
More
Ons wil graag Lig & Lewe Sentrum bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.ligenlewe.com
Verwante Leesplanne

Follow, Fellowship, Fish

Kersfees in Psalm 16: Volmaakte Vreugde

Onbeperkte Liefde

Die geboorte van Christus en gesinslewe

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 1)

Ons wag op 'n redder

Bible Basics: Om God te ken

Advent: Hy Spreek Sy Vrede Oor Sy Mense Uit

’n Kersfees Saam met Jesus
