Kronologiese BybelVoorbeeld

Aangaande hierdie leesplan

Chronological

Die "Blue Letter Bible" se kronologies leesplan is saamgestel na aanleiding van onlangse geskiedkundige navorsing en neem die volgorde in ag waarvolgens gebeure plaasgevind het. Dit is 'n uitstekende leesplan om te doen as jy geskiedkundige agtergrond wil hê as jy die Bybel lees. As jy die program volg wat aangebied word, kan jy die volledige Bybel in een kalenderjaar lees.

More

Hierdie leesplan is deur "Blue Letter Bible" verskaf.